Saliger (2020)

Saliger Dibi Breytenbach Saliger Misdaad en vergelding soms n ontoereikende regstelsel dit is Amalia se brood en botter want sy is n aanklaer Tot sy op n dag tuiskom en iemand wat sy ken haar daar inwag met rampspoedige gevolge
  • Title: Saliger
  • Author: Dibi Breytenbach
  • ISBN: 9780799375343
  • Page: 452
  • Format: Paperback
Saliger Dibi Breytenbach Misdaad en vergelding, soms n ontoereikende regstelsel, dit is Amalia se brood en botter want sy is n aanklaer Tot sy op n dag tuiskom en iemand wat sy ken, haar daar inwag, met rampspoedige gevolge.
Saliger Dibi Breytenbach

  • [KINDLE] ✓ Unlimited ☆ Saliger : by Dibi Breytenbach ✓
    452 Dibi Breytenbach
  • thumbnail Title: [KINDLE] ✓ Unlimited ☆ Saliger : by Dibi Breytenbach ✓
    Posted by:Dibi Breytenbach
    Published :2020-02-24T19:29:19+00:00

One thought on “Saliger

  1. Lelani

    Saliger is Dibi Breytenbach se debuutroman en dis n heerlike verrassing wat jou geboei hou van die die eerste bladsy tot op die laaste een.Met Saliger kry Dibi dit reg om jou te laat lag vir die fyn humor en terselfdertyd kan jy nie anders as om met walging te dink aan die laakbare dinge wat die mensdom aanvang nie Die hoofkarakter, Amalia is ook n regte vrou met regte kwessies buiten vir haar werk wat swaar op haar gemoed rus en ook n vete het met n hoenderhaan.Hierdie was n ongelooflike lekker [...]

  2. Adele Vorster

    Hierdie boek begin rustig, maar tel spoed op na die einde toe Het dit baie geniet n Paar kontroversi le kwessies word aangeraak sonder dat dit swaar leesstof word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *